Kalender:

18 September 2010:

Hoƫrskool Bosmansdam: Ma-en-dogter oggend. Wilna is die gasspreker by die geleentheid.

20 September 2010:

Stellenberg Leeskring. Wilna gesels oor haar skryfwerk.

24 September 2010:

Roodeberg Lodge, Paarl: Onderwerp: “Moet skrywers skryf wat lesers wil lees?” / Sprekers: Wilna Adriaanse, Carina Diedericks-Hugo en Elize Parker / Onderhoudvoerder: Madri Victor.

29 September 2010:

Aardklop Kunstefees: Potchefstroom. Wilna deel die boekeverhoog met Christine Barkhuizen-le Roux en Mariel le Roux. Hulle gaan met mekaar oor hulle nuutste werke gesels.

30 September 2010:

Boek en Koek-oggend: Grafitti boekwinkel, Kollonade sentrum, Pretoria. Wilna is die oggend ‘n gas by die geleentheid waar Mariel le Roux oor haar nuutste boek gaan gesels.

30 September 2010:

19h00: Waverley Biblioteek, Pretoria: Wilna is die spreker by ‘n boekegeselligheid.