Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 11 September by MolenVliet, net buite Stellenbosch, aangewys.