Kom kuier gerus saam by een van die volgende geleenthede waar Wilna oor haar nuwe boek, ‘n Klein lewe, gesels.

Pretoria - 28 Junie:

09h30 vir 10h00
Kolonnade sentrum.
Graffiti boekwinkel se Boek en Koek oggend.

Pretoria - 28 Junie:

18h00 vir 18h30
Lynwood Bridge winkel-sentrum. Graffiti boekwinkel.

Stellenbosch - 30 Junie:

11h00
Protea boekwinkel.

Bloemfontein - 12 Julie:

09h00
Vryfees: Lokaal 1, UVS Kampus.

Bloemfontein - 12 Julie:

18h30
Vryfees: Eksamenlokaal, UVS Kampus.

Bellville - 2 Augustus:

18h00 vir 18h30: Boekbekendstelling.
Exclusive Books. Tygervallei-sentrum.