Vier seisoene kind is so pas benoem as een van drie finaliste vir die ATKV Woordveertjie toekennings vir Beste Liefdesroman. Die finale toekenning geskied op 9 September tydens ‘n spoggeleentheid buite Stellenbosch.