Waverley Biblioteek: Pretoria

30 September 2010

Wilna is die spreker by ‘n boekegeselligheid.
Tyd: 19h00
Kontak biblioteek vir meer besonderhede.


Grafitti boekwinkel: Pretoria

30 September 2010

Wilna bring die oggend ‘n besoek aan die bekende en gewilde boekwinkel en sal ‘n gas wees by die Boek-en-Koek geleentheid waar Mariel le Roux oor haar nuwe boek gaan gesels.


Aardklop Nasionale Kunstefees

29 September 2010
Wilna deel die boekeverhoog met Christine Barkhuizen-le Roux en Mariel le Roux.
Hulle gaan met mekaar oor hulle nuutste boeke en hul skryfwerk gesels.
Tyd: 13h00
Plek: Rapport Boeke-verhoog


Rodeberg Lodge

24 September 2010

Skrywersgesprek met middagete tydens Cultivaria.
Tema: Moet Skrywers skryf wat lesers wil lees.
Sprekers: Wilna Adriaanse, Carina Diedericks-Hugo, Elize Parker.
Gespreksleier: Madri Victor
Plek: Rodeberg Lodge, Hoofweg, Paarl.
Navrae en besprekings: 021 8633 202 / info@rodeberglodge.co.za
Prys: R 120.00


20 September 2010

20 September 2010
Wilna gesels oor haar skryfwerk by die Stellenberg leeskring.


18 September 2010

18 September 2010
Hoƫrskool Bosmansdam: Ma-en-dogter oggend
Wilna is die gasspreker by die geleentheid.

Categories


Archives