Alle lesers word hartlik uitgenooi om die eerste bekendstelling van Wilna se nuwe boek, Vier seisoene kind, op Donderdag 3 Junie by te woon. Daar sal geleentheid wees om die skrywer te ontmoet en boeke te laat teken.