Coffee Conversations

aug09_ameliabwilnaaameliadm.jpg

Wilna was verlede week ‘n spreker by ‘n Coffee Conversations geleentheid in Durbanville. Hierdie byeenkomste word deur Wordworx en Loud Advertising gereĆ«l. Wilna het die oggend oor die geneeskrag van stories gepraat. Op die foto is sy saam met Amelia Burger en Amelia de Milander, albei van Wordworx.


Boek van Ester finalis in ATKV Woordveertjie

woordfeertjie.jpg

Die Boek van Ester is ‘n finalis in Lapa uitgewers se Woordveertjie kompetisie. Die pryswenners word op Vrydag 11 Sept by ‘n spoggeleentheid buite Stellenbosch aangewys.

Categories


Archives